1
Eier
¾
Koppie Suiker
2
Tl Bakpoeier
Sout
3
Koppies Meel
250
G Margarien
Vanilje
Klits
eier en suiker saam.
Vryf
botter in droë bestandele.
Meng
deeglik en meng deeg in 2.
Sit
een deel deeg in die vrieskas sodat dit later makliker kan rasper.
Druk
een deel plat in oondpan, nie te plat nie.
Smeer
appelkoos konfyt bo op.
Rasper
res van die deeg oor.
Bak
teen 180°c tot gaar.