375
Ml Strooisuiker
375
G Sagte Botter Of Volvet-Margarien
6
Eiers
750
Ml Bruismeel, Gesif
15
Ml Bakpoeier
2
Ml Sout
125
Ml Melk
10
Ml Vanieljegeursel
Voorverhit
die oond tot 180 °c en smeer 'n oondpan goed. Voer uit
met
bakpapier en smeer weer. Gooi die bestanddele in die volgorde
waarin
dit aangegee word in 'n groot mengbak. Klits alles goed saam
Tot
'n gladde beslag. Skep in die oondpan en bak vir 25-30 minute tot
gaar.
Laat vir 10 minute in die pan afkoel, keer uit op 'n draadrak en
laat heeltemal
afkoel.