1
X 397g Blik Kondensmelk
125ml
(100g) Bruinsuiker
75g
Botter
5ml
Vanieljegeursel
45ml
Goue Stroop
4
X 250ml Graanvlokkies (Corn Flakes)
250ml
(80g) Klapper
60ml
Kakao
250ml
(130g) Versiersuiker, Gesif
250g
Botter, Gesmelt
Smeer
‘n vierkantige koekpan (23 x 23cm) en voer die bodem
met
gesmeerde bakpapier uit.
Gooi
die kondensmelk, bruinsuiker, botter, vanieljegeursel en
gouestroop
in ‘n kastrolletjie en verhit dit oor matige hitte
terwyl
jy dit aanhoudend roer.
Hou
sowat 8 minute so aan of totdat die mengsel dik en
karamelkleurig
is.
Laat
effens afkoel.
Gooi
die helfte van die graanvlokkies, klapper, kakao en
versiersuiker
in ‘n groot mengbak.
Gooi
die helte van die gesmelte botter bo-oor en roer doe
droƫ
bestanddele totdat die botter deurgemeng is.
Druk
die mengsel in die voorbereide koekpan vas en sit dit
vir
10 minute in die yskas.
Smeer
caramel bo-oor en sit dit trug in die yskas totdat die
caramel
gestol het.
Meng
die orige graanvlokkies, klapper, kakao en
versiersuiker,
gooi die orige botter by, meng dit deur en
druk
dit bo-op die karamellaag vas.
Sit
die koekpan trug in die yskas totdat die mengsel gestol
het
en sny dan in blokkies.